Successfully reported
+68

Springer Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Springer Leap, Meer-en-see, Richards bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Springer Lodge se pragtige selfsorghuise is in Meer-en-See in Richardsbaai geleë. Hierdie ruim huise is perfek vir 'n wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Albei eenhede maak voorsiening vir 8 gaste, met twee slaapkamers met slaapplek vir 2 mense en die derde wat met 2 stapelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamers het hul en suite-badkamers met 'n stort, en die ander twee slaapkamers deel 'n badkamer wat ook met 'n stort toegerus is.

Dié eenhede beskik oor 'n pragtige, volledig toegeruste oopplan-kombuis met mikrogolf, ketel, stoof met oond, ingeboude kaste en 'n leefarea. Daar is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en ingeboude braaigeriewe deur die glasdeure.

Elke eenheid het 'n TV en WiFi. Die lodge het 'n swembad vir al die gaste. Die eiendom maak ook gebruik van sonpanele.

Die eiendom is veilig en bied veilige parkeerplek vir voertuie.

Indien gaste hul bote wil saambring, is skoonmaakgeriewe teen 'n ekstra koste beskikbaar, en parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid.

Ons eenhede is 6,8 km vanaf die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker gekuier. Reis nou al 'n hele paar jaar. Springer Lodge is een van die plekke wat ek definitief sal aanbeveel en self weer gebruik. Net...
Sien meer
Mrt 2025
Nadia H
Gesin met tieners
5.0
A spacious and comfortable stay in a beautifully decorated space! Had a spacious and comfortable stay in a beautifully decorated space....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Adele S
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Die plekkie is baie lieflik en netjies. Ons almal het dit baie geniet. Sal definitief weer daar gaan kuier. Was baie vriendelik ontvang.
Nov 2024
Isabel V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek waar mens dadelik tuis voel! 'n Absolute pragtige spasieuse woonstel, super modern en privaat. Die kombuis is groot en goed toegerus, di...
Sien meer
Jun 2024
Samantha D
Gesin met klein kinders
5.0
I would do it again! Was not expecting such luxury. Pleasant and lovely stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan+ Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Springer Leap, Meer-en-see, Richards bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Springer Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Springer Leap, Meer-en-see, Richards bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e0223633e9cb2c43b0cf27444b0902e97059af8609401d9ce4b2316e59cf4c8619b8dafcfa49e217de33fba6c910e944188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Springer Leap Meer-en-see 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.769191881417 32.124259633503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang