Springer Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Springer Leap, Meer-en-see, Richards bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Springer Lodge se pragtige selfsorghuise is in Meer-en-See in Richardsbaai geleë. Hierdie ruim huise is perfek vir 'n wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Albei eenhede maak voorsiening vir 8 gaste, met twee slaapkamers met slaapplek vir 2 mense en die derde wat met 2 stapelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamers het hul en suite-badkamers met 'n stort, en die ander twee slaapkamers deel 'n badkamer wat ook met 'n stort toegerus is.
Dié eenhede beskik oor 'n pragtige, volledig toegeruste oopplan-kombuis met mikrogolf, ketel, stoof met oond, ingeboude kaste en 'n leefarea. Daar is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en ingeboude braaigeriewe deur die glasdeure.
Elke eenheid het 'n TV en WiFi. Die lodge het 'n swembad vir al die gaste. Die eiendom maak ook gebruik van sonpanele.
Die eiendom is veilig en bied veilige parkeerplek vir voertuie.
Indien gaste hul bote wil saambring, is skoonmaakgeriewe teen 'n ekstra koste beskikbaar, en parkeerplek is onderhewig aan beskikbaarheid.
Ons eenhede is 6,8 km vanaf die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan+ Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 6 Springer Leap, Meer-en-see, Richards bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Springer Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Springer Leap, Meer-en-see, Richards bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang