Successfully reported

Springfontein Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Reuben H
1 nag
5.0
Sep 2025

Great. Great stay - thanks Pieter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
1 nag
5.0
Sep 2025

Vriendelike gasheer/netjies/skoon kamer/stil/veilig/geen etes word bedien. Dit was vir my heerlik om daar oor te slaap oppad Bloemfontein toe. Daar is nie enige eetplekke op die dorp nie. Daar is wel Kuilfontein Padstal waar jy deur die dag kan ontbyt en middagete eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die resensie. Kom gerus weer.

Susan E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netjies skoon en goed versorg. Netjiese skoon goed versorgde plek. Goeie oornagverblyf. Was baie hulpvaardig en het alles probeer om aan behoeftes te voldoen. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die resensie. Kom gerus weer.

Carlien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige oornagplek, binne en buite. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die resensie. Bly u het dit geniet.

Carien P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike diens en gerieflike verblyf. Pieter is 'n baie goeie gasheer wat uit sy pad gaan om na jou gerief om te sien. Die eenheid is skoon en netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Die omheining is ook baie gerieflik as jou troeteldier saam met jou reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir u resensie. Bly dat u lekker by ons gekuier het. Kom gerus weer.

Johan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig, skoon. Baie vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die oorsig. Kom gerus weer.

Ria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf. Skoon, netjiese en gerieflike akkommodasie. Vriendelike ontvangs. Winterlakens op die beddens was 'n groot pluspunt op die koue aand, asook beskuit en koekies saam met koffie. Sal weer van hulle gebruik maak. Naby aan N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die oorsig. Bly julle kon lekker warm slaap. Kom gerus weer.

David T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfect spot for an overnight stay. We needed an overnight stay and this was ideal in terms of breaking our journey. Springfontein Guest House was clean, the WiFi good, the room warm and the shower hot. Note there are no restaurants nearby but our room had a fridge, microwave and crockery for any meals you might want. Good communication from the host who was on hand throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for your positive report. Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again in the future.

Elmarie V
1 nag
5.0
Apr 2025

Thank you for a wonderful overnight stay. Will definitely come again. Beautiful. Peaceful. Well thought out for guests. Tissues, hangers, mosquito and insect repellents, etc. Spotlessly clean towels, bedding, mats, dish cloths, etc. The dogs even had a water bowl.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for the positive review. Glad you enjoyed your time with us. Do call again.

Isabel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Juweel in Springfontein. Waarlik 'n heerlike verrassing om hier in Springfontein so lekker te kon kuier. Kamer en badkamer ruim en netjies. Heerlike beddens, goeie matras en linne. Lekker beskuit saam vroeë koffie. Omheinde wooneenheid waar ons 5-jarige Rottweiler akkommodeer kon word. Ons motor veilig agter geslote hek. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Baie dankie vir die oorsig. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 32 van Riebeeck Street, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7cc039b227ae128a2f8901d395f404d63bd48b7996e85122f0d4fec0e787936a239ca22429bd71abb96cffe832b6adc9be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 32 van Riebeeck Street Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.264358571366 25.697802007198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang