Successfully reported
+19

Springside Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Springside Drive, Cowies Hill, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Springside Lodge is 'n ouwêreldse selfsorg-kothuis in Cowie's Hill, Westville, geleë is. Dit is perfek vir sakereisigers of gesinne. Dié area is veilig en slegs 20 km vanaf South Beach in Durban en sowat 44 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die eenheid is nie te ver om te Uber na die Durban July nie. Gebruik dit gerus as jou volgende naweekblyplek vir die Durban July of Comrades.

Die kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, en 'n wasmasjien. Die sitkamer is langsaan die kombuis en het rusbanke, sowel as 'n TV. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Cowie's Hill is 'n veilige woonbuurt met valhekke en sekuriteitskameras. Die area is naby winkelsentrums, wegneemeetplekke, en ander geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 30 Springside Drive, Cowies Hill, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Springside Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Springside Drive, Cowies Hill, Pinetown, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d7cf45b89e4cb6630feca453555333e2ff02b19561bb3f33e10ea7ea218174b1fc699a5e52a4ad836d5402abaacb6c8ada5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 30 Springside Drive Cowies Hill 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.830601 30.904371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang