Successfully reported
+27

SprinkelHop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SprinkelHop is 'n bekoorlike tuinkothuis in die hartjie van Clarens, naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié ruim kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige leefarea spog met 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste op die stoep met oorgenoeg sitplek ontspan en die pragtige tuin-uitsig geniet. 'n Braai-area, insluitend 'n Weber-braai, is beskikbaar. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Craig T
Saam met lewensmaat
5.0
The place was very neat and well kept. Very enjoyable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hattingh V
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf is veilig, netjies en het 'n heerlike kuierarea. Wat 'n lieflike plek. Vriendelike diens, netjiese plek en lekker kuierarea.
Mei 2025
Melinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Het heerlik koffie gedrink op die stoep en na die berge gestaar. Ja, ons het vergeet van die wêreld daar buite en die stilte en rus geniet.
Apr 2025
Delia M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit was die mooiste plekkie met soveel attention to detail. Die foto's kan nie die cosy gevoel vasvang n...
Sien meer
Apr 2025
Louise K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! The attention to detail in the decor really kicked it up a notch for me. Stay was amazing, it was my first time in Clarens. Wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink SprinkelHop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623567b2d4dc4374e20a5052e522e2b03b375cf16b33bf508bbdad459967c40d869a9388bc3485a95b1bc93ed7b616fd5f76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4 Barika Close Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.518840629458 28.416542990807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang