SprinkelHop
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SprinkelHop is 'n bekoorlike tuinkothuis in die hartjie van Clarens. Hierdie kothuis is gerieflik naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante geleë en is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié ruim kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die helder en lugtige leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir gesellige aande. Gratis WiFi-toegang is regdeur die kothuis beskikbaar.
Buite kan gaste op die stoep met oorgenoeg sitplek ontspan en die pragtige tuin-uitsig geniet. 'n Braai-area, insluitend 'n Weber-braai, is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Franlize Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 236
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink SprinkelHop het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Barika Close, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang