Square Roots Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 165 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Square Roots Studio is 'n deeglik ontwerpte moderne eenheid met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Clarens. Dit bied gaste die perfekte mengsel van ontspanning en funksionaliteit. Of u nou vir besigheid, ontspanning of 'n naweekwegbreek reis, hierdie stylvolle ateljee bied alles wat nodig is vir 'n gemaklike en aangename verblyf.
Square Roots Studio, deel van die Kuier in Clarens-eiendomme, bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n middeleiland met stoele. Die leefarea het gemaklike sitplek en, vir gaste se vermaak, is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet wat uitkyk oor die goed onderhoude tuin. Veilige onderdakparkering word voorsien, tesame met maklike toegang tot 'n reeks plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alma Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 90
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 165 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 165 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang