Square Sea Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Promontory Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Square Sea Cottages is 'n bekoorlike eiendom in Pringlebaai en bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby die strand geleë en bied gaste 'n gerieflike en ontspanne see-toevlugsoord.
Gaste kan kies tussen 2 pragtig ontwerpte eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede het elkeen 'n oopplan-sitkamer wat met gemaklike rusbanke ingerig is en beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot komplimentêre WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Collette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Promontory Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Square Sea Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Promontory Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang