Successfully reported

Squirrel Close and Squirrel Den

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Mervyn C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Het rustigheid baie geniet. Ons het lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A breakaway from hustle and bustle. Very lovely place within reach of the main town as well as wine farms. It is essentially a double-storey house split into top and bottom floors. The only unfortunate aspects are that there is no TV in the bottom part of the place and the ants are relentless. The lighting is quite dim, but it makes for a very romantic setting, especially with the fireplace at the end of the bed. There was no storage space at the foot of the bed as displayed, but other than that, a lovely stay indeed. Would gladly stay again if allowed by the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmonay R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pleasant and very neat accommodation. The host was very accommodating and we really enjoyed our stay. Pleasant. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Peaceful and secure. We had a lovely stay at the Squirrel Den.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmari V
Kort verblyf
4.2
Mei 2025

N huis weg van die huis! Baie aangenaam. Sal hou van 'n leeslamp by die bed. Eienaar baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk P
Kort verblyf
2.8
Aug 2025

Gevoel soos iemand wat wag om iets onaangenaam te gebeur. Nerens word genoem dat die plek in 'n riskante area is nie. Ek het baie onveilig gevoel, veral met twee dames saam my. Sou graag sport op die TV wou volg, maar daar was nie 'n TV beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Yolande O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netjiese verblyf. Baie lekker en gerieflik gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Bevredigend in die omstandighede. Die verblyf was bevredigend, daar was wel baie steurnis van mense of ander gaste op die boonste verdieping wat dalk ander mense meer kan pla. Het wel gevoel of ons iemand anders se privaat ruimte betree, effens ongemak veroorsaak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anil A
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Jul 2024

Pateties. Baie ongerieflik. Was die helfte van die aand sonder krag. Ons was ook aan die gesels nadat ons 'happy birthday' gesing het. Daar was 'n kuier by die huis langsaan.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Squirrel Close, Cloetesville, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcfe7c29bcd9eb8337f0f1417bab4d16649bdea21a49bed1d0fd52719f141e920f0a31e0fb5fbd25d6bb569f2223c913fa3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 12 Squirrel Close Cloetesville 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.903921 18.856885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang