Squirrels Way Cottages
Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Squirrels Way, Newlands, Cape Town, 6970, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Squirrels Way Cottages bied verblyf in selfsorgkothuise in Nuweland in Kaapstad. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.
Verblyf by Squirrels Way word in 'n smaakbol versierde kothuis met 'n berg-uitsig gebied. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n kombuis wat volledig met 'n gasstoof, oond en 'n wasmasjien toegerus is.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Squirrels Way Cottages is naby die krieketstadion, Sportwetenskapinstituut, verskeie restaurante, Cavendish Square-inkopiesentrum en ander besienswaardighede geleë. Die universiteit is 10 minute se ry vanaf die verblyf en dit is naby Vincent Pallotti-hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 6 Squirrels Way, Newlands, Cape Town, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Squirrels Way Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Squirrels Way, Newlands, Cape Town, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang