Successfully reported
+34

SS La Ballito 1505

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SS La Ballito 1505 is 'n lieflike tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel wat aan die Dolfynkus geleë is, op die vyftiende verdieping van die hoogste gebou in Ballito.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. WiFi-toegang word voorsien. By die glas-skuifdeure lei 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Die La Ballito-kompleks bied 2 swembaddens, pragtige tuine met braaigeriewe, 'n kinderspeelgrond en wasgoedgeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theola F
Gesin met tieners
5.0
Absolutely fabulous. It was awesome. Peaceful, relaxing, and the view was magnificent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Daniel K
Saam met vriende
5.0
Fun. Perfect. Clean. Awesome view. Genuinely the perfect place for our holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Teresa C
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning! Fabulous apartment with a great view from the top of the building. Across the road from the beach and boardwalk, so hugely co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Joe Z
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Baie lekker. Skoonmaak tarief hoog.
Okt 2024
Gerhardt D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend. Dit was die moeite werd en baie aangenaam.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink SS La Ballito 1505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78517aa3541221ea5535a5f49413c6333b2260c96a2002a888ff16b4e4cb0e6a9ef98cc325e6078b6d5cc002db8726536fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 4 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.532430375992 31.221319384539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang