St Blaize 21
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Dolphin Heights Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 745 per nag (plek vir 6)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            St Blaize 21 is 'n kontemporêre selfsorghuis in Linkside, Mosselbaai en bied asemrowende see-, hawe- en stadsuitsigte. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir ontspanning en verkenning, perfek vir 'n kort wegbreek en langtermynverblyf, met toegang tot plaaslike besienswaardighede en geriewe.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamers het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n kaggel, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die boonste leefarea lei na 'n houtdek met asemrowende uitsigte. Verder is daar 'n vuurput in die tuin en sitplek. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 187
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 21 Dolphin Heights Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 21 Dolphin Heights Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang