Successfully reported

St. Diaz 9

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Jacques V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Tuis gevoel. Baie tevrede. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
St. Diaz 9
Bly julle het lekker gebly. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang.

Hentie K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Veilig, naby aan die see, pragtige plek. St. Diaz 9 het 'n ongelooflike gasvrou en het ons 4 tienerdogters totaal geakkommodeer in wat hulle nodig gehad het. Dit is pragtige akkommodasie wat baie netjies en skoon is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Gesellig. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 St Diaz, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdace8994418443f8ca0190acd1f188363b6927d961fca53fd0be06edc09099c1d465b1bf5a95d44a715a0972c6877d14fe7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 9 St Diaz Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161747140171 22.107960283756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang