Successfully reported

St Fort Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lucille B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ongelooflike uitsigte, netjiese verblyf en mooi staproetes. Ons onlangse verblyf op die pragtige plaas net buite Clarens, was eenvoudig ongelooflik! Dit was intiem, baie netjies en gemaklik – perfek vir ’n rustige wegbreek. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Alles het seepglad verloop met ons verblyf. Wat regtig uitgestaan het, was die asemrowende uitsig – dit voel asof jy in ’n ander wêreld is, omring deur berge en natuur. Ons het 'n staptog aangepak na 'Mushroom Rock', wat ’n hoogtepunt was! Die roete was interessant en ons het selfs 'n bietjie van die plaas verken onderweg – ja, selfs met ’n paar bobejane hier en daar! Maar die uitsig van bo was die moeite dubbel en dwars werd. Dit was ons eerste keer in Clarens, en om op ’n plaas buite die dorp te kon bly, het dit ’n baie spesiale ervaring gemaak. Ons sal beslis weer terugkom om die ander staproetes op die plaas te ontdek. ’n Perfekte kombinasie van rustigheid, avontuur en natuurskoon – hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beautiful. Little piece of heaven on earth! An absolute gem of a place we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roza D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Lekkerste en definitief mooiste wegbreuk nog! Uitstekende keuse - sal enige tyd weer gaan. Asemrowend mooi en veilig. Rustig soos 'n paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Essie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het heerlik gebly en sal beslis wees daar bespreek in die toekoms. Ons het heerlik gebly in die mooie St Fort Farm Cottage. Dit was netjies, skoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig in 'n rustige omgewing. Bedagsame gasvrou het aan alles gedink wat ons dalk sou nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Ek sal definitief weer gaan. Ons het baie lekker gebly en die eienaar het moeite gedoen om ons te akkommodeer. Die plek is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Pragtige huis en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek uit die stad. Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Xanthe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Loved it. Will definitely return. We enjoyed our stay at this beautiful property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Goed. Mooi area, skoon en veilige verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karischa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal die plekkie beslis weer besoek. Lieflike cottage met alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Fort Farm, Ward 10, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fc674ff6f16462acc3104c33693329a4d457af05ff1c784fd98c6ff75e6b4bb0ecad954c73afc57ab75cb07146a667cf5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 St Fort Farm Ward 10 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.560410303775 28.412704467774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang