Successfully reported
+16

St Francis Bay Villas - Villa 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Diana Crescent, St Francis Court, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

St Francis Bay Villas - Villa 1 is 'n bekoorlike woonstelstyl-villa in die hartjie van St Francis Bay. Die villas is binne loopafstand van die dorp se restaurante, kafees, markte en kleinhandelwinkels. Hulle grens ook aan die strand. Dit is 'n goeie keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.

Die dubbelverdiepingvilla bied slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders. Dit bestaan uit 3 slaapkamers, waarvan een 'n stapelbedkamer is, en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed bevat. Die eerste gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort bo die bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede gedeelde badkamer op die onderste verdieping met 'n stort toegerus is. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met 'n Google TV-boks. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die balkon en die omheinde tuin met buitemeubels geniet. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n ruim grasperk vir buitelugaktiwiteite. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby wit sandstrande, gewilde restaurante, kafees en verskeie sportfasiliteite soos tennisbane.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 1 Diana Crescent, St Francis Court, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Diana Crescent, St Francis Court, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf73465cbd6b5fa1fcfe30e2d790e0932261b2c68406dc3c64e15d023fd0149fa68558b7f7169c47596717d56afac54a5353d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7) 1 Diana Crescent St Francis Court 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.165231286561 24.829213517652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang