Successfully reported
+14

St Francis Bay Villas - Villa 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Diana Crescent, St Francis Court, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Francis Bay Villas - Villa 2 is 'n bekoorlike woonstelstylvilla in 'n veilige landgoed wat aan die strand grens in St Francisbaai. Dit is 'n goeie keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.

Die dubbelverdieping-villa bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en wasbak. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon en 'n omheinde tuin met buitemeubels geniet. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad en 'n ruim grasarea vir buitemuurse doendinge. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby wit sandstrande, gewilde restaurante, kafees en verskeie sportgeriewe soos tennisbane.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lindsay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 1 Diana Crescent, St Francis Court, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Diana Crescent, St Francis Court, St Francis Bay, 6312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a8a12b5a5bf3ac51f4e2d0a6081f3180cb0438ab36ba134b3f61273a59ae8323c4eaea9b453524ac63b8cceaed3bfcd5ad0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 1 Diana Crescent St Francis Court 6312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1647275 24.8300906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang