Successfully reported
+54

St Lucia Safari Lodge 3

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

St Lucia Safari Lodge 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in die slaapkamer beskikbaar.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat perfek is vir etes.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 103 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d9cf648799a5abfbf161f1992f018f99359848f4028509f849a9df2b73d26741163cf0917f290532c3519a06031ab401693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 103 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.3791023 32.4103247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang