Successfully reported
+52

St Lucia Safari Lodge Unit 1 & 3

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

St Lucia Safari Lodge Unit 1 & 3 is in St. Lucia geleë, die tuiste van die hoogste konsentrasie seekoeie en krokodille in die land. Dis die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n wegbreek naby die strand soek.

Hierdie eenhede is almal selfsorg en kan tot 5 mense akkommodeer. Elke gerieflik gemeubileerde eenheid het lugversorging en sluit 'n privaat badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea, 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot al die lodge-geriewe, insluitend 'n grasdak-lapa met 'n kroeg, 'n eetarea met 'n pooltafel en 'n swembad met sonstoele. Gratis parkeerplek van die straat af word voorsien.

Gaste kan kies om te gaan stap, draf en fietsry om St. Lucia, aangesien die riviermonding en duinewoud daar is om te verken. Gaste kan ook ontspan, swem, snorkel en die son geniet op die ongerepte strande wat strek so ver as wat die oog kan sien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink St Lucia Safari Lodge Unit 1 & 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa18500d2d0f0b4605e9f39cd389a099ef24430dedff749341a2ca0cecc8be55dad10f11adf62bbf277f454d9000abe3a026b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 103 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.379096745183 32.410284876823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang