St Lucia Villa Mia 5
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2026 tot 1 Des 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 McKenzie Street, St Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Lucia Villa Mia 5 is in St. Lucia geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en is op die grondvloer reg voor die swembad geleë. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Ander geriewe sluit lugversorging in.
Daar is lieflike gemeenskaplike braaigeriewe asook 'n swembad waar gaste kan afkoel.
Dié woonstel het wind- en sonkrag-aangedrewe ligte, veral vir kragonderbrekings. Daar is ook 'n gratis daaglikse skoonmaakdiens.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 51 McKenzie Street, St Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Villa Mia 5 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 McKenzie Street, St Lucia, 3936 , KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang