St Lucia Villa Mia 6
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of McKenzie Street and Katonkel Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Lucia Villa Mia 6 is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.
Dit word gratis daagliks skoongemaak.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het oorgenoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel. Die woonstel is op die grondverdieping reg voor die swembad.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of McKenzie Street and Katonkel Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink St Lucia Villa Mia 6 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of McKenzie Street and Katonkel Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang