Successfully reported
+25

St Martini Gardens Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria Street, Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Martini Gardens Studio is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sitarea met 2 banke en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, ketel en broodrooster toegerus is. Die woonstel lei na 'n sonnige balkon.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en die wasgoedarea waar die masjiene met muntstukke werk. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Die kompleks is naby restaurante, winkels, kroeë, museums en is ongeveer 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Queen Victoria Street, Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria Street, Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a2417bd7b95e69fa423b825c5d0981dc1f036ba329f6823a247a5cbf907b63444283baaa23a02e11f98c055a5050dabef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Queen Victoria Street Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9277206511 18.415345216325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang