St Snoekie
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 3 23rd Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
St Snoekie is geleë in St Helenabaai, 'n kusdorp langs die baai in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, en die aparte gastebadkamer het beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea bied 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 23rd Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 3 23rd Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang