Successfully reported
+20

St Tropez 1104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road, Unit 1104 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 1104 is ’n bekoorlike selfsorg-woonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand, net oorkant die pad van die swemstrand af. Die woonstel bied ’n pragtige uitsig oor Valsbaai en is slegs ’n paar minute van die gholfbaan en Somerset Mall af.

Dit is die ideale basis om ’n heerlike ontspanne seevakansie te hê en dis slegs ’n halfuur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dis ook naby Stellenbosch wat met verskeie wynlandgoedere spog.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 5 en die sitarea het ’n gemaklike sitstel en ’n platskerm-TV teen die muur met 'n slim-Mibox. Onbeperktem, WiFi is beskikbaar.

Die St Tropex-kompleks bied ’n muntaangedrewe wassery op die grondverdieping en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
2.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 183 Beach Road, Unit 1104 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 1104 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road, Unit 1104 St Tropez, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7881cce50a7b2bebea977685de944a482ce6e5ea16c023f8844c4ae33ecdc1cd8e28beb9ef66af23202064e9b5787de4cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 183 Beach Road Unit 1104 St Tropez 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang