Successfully reported
+15

St Tropez 202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 202 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige St Topez-woonstelblok. Dit is ideaal vir 'n wegbreek, want dit het 'n see-uitsig en is net oorkant die pad vanaf die Strand se hoofswemstrand. Dit is ook perfek vir gaste wat verblyf vir besigheidsdoeleindes benodig. Daar is 'n UPS wat krag aan die WiFi, TV en Mibox voorsien. Gaste kan ook hul mobiele toestelle tydens kragonderbrekings laai.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, brekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n panoramiese see-uitsig. Die kompleks het 'n gemeenskaplike wasmasjiene wat met munte werk op die grondverdieping, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 183 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1cd411f0176f5d941b090a3de87974df2f789b49deeabc11b0fd3d25a8bf27879eb531fb56fbe5ef212e55d75516146c471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 183 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1053125 18.818132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang