Successfully reported
+30

St Tropez 905

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 1105 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Tropez 905 is 'n lieflike selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige St Tropez-woonstelblok in Strand, net oorkant die swemstrand. Die woonstel bied pragtige uitsigte oor Valsbaai, en is net 'n paar minute van die gholfbaan en die winkelparadys, Somerset Mall, af.

St Tropez 905 bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en spog met pragtige see-uitsigte. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n ketel en 'n broodrooster in. Die gerieflike sitarea beskik oor 'n TV. Die sitkamer lei na 'n balkon met panoramiese uitsigte oor die see.

Die St Tropez-kompleks bied 'n gemeenskaplike wasgoedgerief wat deur munte werk, op die grondvloer, asook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Dit is die ideale basis vir 'n ontspanne strandvakansie, en is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en naby Stellenbosch waar 'n verskeidenheid wynkelders besoek kan word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Unit 1105 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 905 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 1105 St Tropez, 183 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MGE0YjU1LTM2MWEtNDFjNS05NDhjLTZkNjJmNWM1MWEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Unit 1105 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.105013277583 18.817903564981
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang