Successfully reported
+9

St Tropez 606

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road Strand, St Tropez 606, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

St Tropez 606 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige St Tropez-woonstelblok in die Strand oorkant die swemstrand. Die woonstel het pragtige uitsigte oor Valsbaai en net 'n entjie se ry vanaf die gholfbaan en Somerset Mall. Dis die ideale basis vir 'n ontspanne seevakansie en is net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dis ook naby Stellenbosch met 'n verskeidenheid wynlandgoedere.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en groot vensters waardeur gaste die see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Die woonstel het WiFi.

Die leefarea het groot vensters, so gaste kan net rustig sit en die seebriesie en pragtige see-uitsig geniet.

Die St Tropez-kompleks het 'n gemeenskaplike wassery wat met munte werk op die grondvloer en gemeenskaplike braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 183 Beach Road Strand, St Tropez 606, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink St Tropez 606 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Beach Road Strand, St Tropez 606, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM4C2wDTrXDNC4djdwoDHYbfI6ta8XkfoX8Z1clqjCwK057Tn1W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 183 Beach Road Strand St Tropez 606 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1053125 18.818132
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang