St. Tropez on the beach
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Woltemade Street, Unit 105 St. Tropez, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Tropez on the beach is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in die Strand, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek, of vir sakereisigers wat op soek is na 'n gemaklike verblyf tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, twee stoele, 'n klein tafeltjie en 'n vrystaande spieël, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n tweesitplekbank en 'n eensitplekstoel, 'n slim-TV en 'n eetkamertafel met stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gratis koffie, suiker, mineraalwater en melk.
Hierdie woonstelgebou is reg oorkant die strand, 'n branderplankryskool, seilklub, putt-puttbaan en waterwêreld geleë. Gaste kan ook plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Markus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Woltemade Street, Unit 105 St. Tropez, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink St. Tropez on the beach het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Woltemade Street, Unit 105 St. Tropez, Strand, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang