Successfully reported
+37

St. Tropez on the beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Woltemade Street, Unit 105 St. Tropez, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

St Tropez on the beach is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in die Strand, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek, of vir sakereisigers wat op soek is na 'n gemaklike verblyf tydens hul besoek aan hierdie voorstad.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, twee stoele, 'n klein tafeltjie en 'n vrystaande spieël, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n tweesitplekbank en 'n eensitplekstoel, 'n slim-TV en 'n eetkamertafel met stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gratis koffie, suiker, mineraalwater en melk.

Hierdie woonstelgebou is reg oorkant die strand, 'n branderplankryskool, seilklub, putt-puttbaan en waterwêreld geleë. Gaste kan ook plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Allison V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, clean, and centrally located. Our stay was lovely. The apartment was clean, comfortable, and centrally located. We thoroughly e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
DELETE D
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen aan ons verwagting. Baie lekker. Vriendelike ontvangs deur eienaar en kommunikeer om tyd van aankoms te bevestig.
Okt 2024
Carinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Netjies, bekostigbaar, goed geleë en lekker! Ons verblyf was heerlik. Goed geleë, baie netjies, baie vriendelike ontvangs by die woo...
Sien meer
Okt 2024
Minda B
4.8
Exceptional hosting right opposite the main beach. The stay ticks all the boxes for comfort and enjoyment: fluffy white towels, a comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Albertus L
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik gebly. Baie lekker gebly, eenheid is netjies en skoon, uitsig baie mooi, ligging perfek.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Markus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Woltemade Street, Unit 105 St. Tropez, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink St. Tropez on the beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Woltemade Street, Unit 105 St. Tropez, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb7d9a73fde27c29fd465658cb314d11cfde92fe8df77860c960211868ea77afc10ad6b13b3d16efe3856063588458bc1090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Woltemade Street Unit 105 St. Tropez 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105071061425 18.818040490151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang