Successfully reported

Nuns & Roses

St Vincent's
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n broodrooster, mikrogolf, lugbraaier, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Hierdie kamer het 'n privaat borrelbad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Warmbad
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Warmbad
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, lugbraaier en 'n broodrooster.

Huisreëls

Die gas wat die verblyf bespreek, moet dieselfde gas wees wat bly. Besprekings namens ander word nie toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om binne te rook nie.
Gaste moet die hoofhek saans sluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 10 word toegelaat nie.
Die borrelbaddens kan teen 'n ekstra koste gebruik word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mr Albert’s
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Elektriese komberse en 'n gasverwarmer word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, Nespresso-masjien, tweeplaatstoof, ketel en tee en koffie. Daar is ook 'n strykyster en strykplank. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste en gaste het toegang tot WiFi. 'n Omskakelaarstelsel verskaf rugsteunkrag tydens beurtkrag. Die stoep bied uitsigte oor sonsopkoms. Hierdie kamer het 'n privaat borrelbad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Verwarmer
Gas
Volledige kombuis
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Warmbad
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Tee-/koffiemasjien
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Verwarmer
Gas
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis.

Huisreëls

Die gas wat die verblyf bespreek, moet dieselfde gas wees wat bly. Besprekings namens ander word nie toegelaat nie.
Gaste word nie toegelaat om binne te rook nie.
Gaste moet die hoofhek saans sluit.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen kinders onder 10 word toegelaat nie.
Die borrelbaddens kan teen 'n ekstra koste gebruik word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194b00094a3b34a44c458531ebb27b96f44d0e64e0a8276030550375f72351a762167b7016e524e23078aecb63301dd683ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 12 Tinley Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.903095345117 20.725602693706
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang