Successfully reported
+123

Stable Inn conference centre

  • Kapasiteit: 924 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Vlei Way, Grootvaly, Springs, 1590, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stable Inn-konferensiesentrum is aan die rand van die Blesbokspruit-vleilandreservaat in Springs, Gauteng geleë. Hierdie eiendom het ruim terrein met verskeie venues vir konferensies en troues.

Verblyf word in meer as 70 kamers gebied. Die kamers wissel van standaardkamers tot rugsakreisigers en tentstrukture. Die slaapkamers is ingerig met óf dubbel-, koningingrootte- óf 2 enkelbeddens en beskik oor badkamers met óf 'n bad, stort óf albei. Die rugsakreisiger-eenhede bestaan uit slaapsale wat met stapelbeddens ingerig is en gemeenskaplike badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot die restaurante, gemeenskaplike eetarea, 10 konferensielokale en verhitte swembad. Die grasperk het piekniektafels, 'n speelarea vir kinders, ponies en voëllewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marietjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Stable Inn is goed georganiseer, personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons was by die reünie. Die ete, venue en kamers was goed.
Sep 2025
Hetta S
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. We'll definitely return. We found the room clean and comfortable. The meals were excellent and the service amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Grizelda C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens. Ons het een aand oornag en het lekker snoesig geslaap.
Jun 2024
Magda W
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige verblyf! Baie vriendelike diens!
Sep 2025
Alwin I
Saam met lewensmaat
4.6
Great. Baie lekker gekuier.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

GUNTE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Vlei Way, Grootvaly, Springs, 1590, Gauteng
  • Gaste dink Stable Inn conference centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 924 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Vlei Way, Grootvaly, Springs, 1590, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf82331b6ed3d3f6c5e8b53bb8f62045dceabd2d52bf9ba464892754c8caff856691ad8cd78e2204d0a5b03b3e81d4501cecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 11 Vlei Way Grootvaly 1590 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.25944955675 28.484874741139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang