Successfully reported
+18

Stafford Place 8

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Marine Drive, 8 Stafford Place, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stafford Place 8 is geleë in 'n woonstelkompleks in die kusdorp Uvongo aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal.

Die selfsorg-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank wat slaapplek bied vir nog 2 gaste.

Die kombuisarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, broodrooster en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en 'n TV in. Die DStv werk slegs met jou eie besonderhede en kaart. Die eenheid het onderdakparkeerplek.

'n Gemeenskaplike swembad is in die kompleks beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, branderplankry, snorkel, visvang, stap, inkopies en gholf. Die kompleks is 300 m van Uvongo-strand af geleë en die eenheid het 'n baie mooi see-uitsig.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Etienne V
Gesin met tieners
5.0
Perfect R&R. Our family had an awesome stay. The unit is great, with two sea view verandas, and a short walking distance from Uvongo be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Annalize O
Saam met vriende
5.0
Beste vakansie! Beslis die moeite werd. Sal weer bespreek.
Apr 2025
Rudi P
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. The one bed was not 100% comfortable due to the springs in the mattress. The rest is 300%! We will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Janine G
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. Absolutely amazing, everything we wanted in a place to stay. Will keep booking this unit for all my upcoming vacations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Frik D
Gesin met tieners
5.0
Rustig en veilig. Baie nice plek, goed geleë, naby strand en winkels. Mooi see-uitsig.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 77 Marine Drive, 8 Stafford Place, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stafford Place 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Marine Drive, 8 Stafford Place, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763a68b933e812b215bf1e8c37ace2403fbdbd38d5b865798f3b664b1c3b952ffcd8f193dd85e6a709924d1b916a89a8da29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 77 Marine Drive 8 Stafford Place 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-15:00 10:00 -30.831126763106 30.396307327392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang