Successfully reported

Stagger Inn Guest Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Hendriët P
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lekker gerus. Stagger Inn is 'n baie lang grondpad, maar die einde is heerlike rus en vrede, stilte. Die warm harte laat jou tuis voel as jy op 'n koue aand daar aankom en die elektriese komberse en verwarmer is reeds aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

A shabby, neglected venue with unrealised potential. For those seeking peace, quiet and off the beaten track, it was fabulous. Everything in the house was spotlessly clean and tidy, and the lady keeping it clean was proud of her work. The decor is dated. The exterior is disappointingly shabby. The painting hasn't been properly prepared and doesn't match.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie A
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Signage needs to be in place. Signage to the property should be improved, not easy to find once off the tar road. You require a 4 x 4 vehicle, which was not mentioned at the time of booking. Maybe this only applies when it rains!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Karen V
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2024

Mooi natuurskoon. Dis 'n baie mooi plek om te bly. As gevolg van die droogte het ons egter geen water gehad nie. Dit was 'n bietjie 'n gesukkel om die toilette te spoel en die skottelgoed skoon te kry. Iets wat bietjie ontstellend was, was die groot mannetjiesbobbejaan wat by die ingang gelê het (hy was geskiet). Dit was nie 'n mooi gesig nie. Die pad na die woonstelle toe was ook baie sleg, ons het gesukkel met ons sedanvoertuig. Daar was geen selfoonopvangs nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nic L
1 nag
4.8
Des 2023

Pragtige natuurskoon. Gasvrye hosts, off the beaten track. Ontbyt, aandete en drankies was uitstekend en goeie waarde vir geld. Zoli en span was ongelooflik gasvry. Kamers en beddens was die skoonste wat ons nog gesien het. Die grondpad na die plaas is lank en moontlik nie geskik vir sedan motors nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

A hidden gem off the beaten track. We had a lovely one-night stay at Stagger Inn Guest Lodge and will definitely be back for longer to fully appreciate its tranquility and immerse ourselves in nature. Even though we arrived in the late evening, Zoliswa, Luanda, and the other staff pulled out all the stops to ensure we were comfortable and had enough wood and bedding. We reached our unit with minimal fuss (the GPS tends to give incorrect directions for the long stretch of dirt road, so be sure to phone ahead to avoid making a wrong turn). We were very happy with the location, communication, facilities, and level of comfort offered. A very pretty little treasure that's a real find and pet-friendly to boot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zoli
Stagger Inn Guest Lodge
Thank you, Christina. We are humbled. This is so encouraging and we look forward to your next stay. Stagger Inn will always be a Home away from Home. Thank you for pointing out the issue with the GPS. We are now attending to it. Thank you once more. From Zoliswa & Stagger Inn Team @CARNARVON ESTATE

David H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Further from the main road than expected, and road condition is poor. Magnificent setting. We used it as an overnight stop, so the road condition and distance from the main road were inconvenient. If it was our destination then this would not have been an issue. The hosts were friendly and accommodating. Again, pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A.e V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Nov 2023

Baie vriendelike eienaars. Het baie lekker gebly, en die diens was regtig wonderlik gewees. Hulle het vir ons in die aand kos gemaak, wat baie lekker was, en baie moeite was daarin gesit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda G
1 nag Gesin met tieners
1.8
Des 2023

Alhoewel baie skoon, sal dit glad nie aanbeveel nie. Pad na die gastehuis baie sleg, GPS nie korrek nie. Geen telefoon kommunikasie, niemand by ontvangs. Onbewus van bespreking. Plek is verwaarloos, fotos glad nie dieselfde as werklikheid.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zoli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxJ7LGpH1UTnjXTIugAlZ5CHH3fBlGlCh74HDMeaNIOXQEimIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off 344 Carnarvon Estate 5425 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.58555 26.739033333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang