Successfully reported
+83

Stagger Inn Guest Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stagger Inn Guest Lodge is in die agterste hoek van Carnarvon Estate, sowat 70 km vanaf Queenstown en 20 km van Sterkstroom af. Dié lodge bied verblyf in 'n stil omgewing aan die voet van 'n bergreeks. Dit is ideaal vir spesiale geleenthede, troues, werkwinkels en vergaderings.

Stagger Inn Guest Lodge het 10 eenhede. Elke eenheid is individueel ingerig en het slaapplek vir 2 tot 4 volwassenes. Buiten die asemrowende uitsigte bied die lodge ook 'n gaste-sitkamer, kontantkroeg, en 'n eetkamer met 'n kaggel. Die lodge is geskik vir groepies én individue.

Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die volgende spesies is tans op die plaas te vinde vir wildkyk en -jagdoeleindes (seisoenaal): herte, blesbokke, swartwildebeeste, bergribbokke, en Kaapse bergsebras. Doendinge in die omgewing sluit kunsvlieghengel, bergstap, voëlkyk, en romantiese aandetes en pieknieks in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Slegs 4x4-toegang
Grondpad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Zoli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stagger Inn Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off 344, Carnarvon Estate, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxJ7LGpH1UTnjXTIugAlZ5CHH3fBlGlCh74HDMeaNIOXQEimIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off 344 Carnarvon Estate 5425 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.58555 26.739033333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang