Oppiesee Stampgat 3
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R4 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oppiesee Stampgat 3 bied selfsorgverblyf in die kusdorp Heroldsbaai in die Tuinroete. Hierdie eenheid is 'n goeie keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie by die strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat ook 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met ruim gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer maak oop na buite, waar gaste buitesitplek en 'n ingeboude braai kan geniet.
Gaste het toegang tot WiFi en gemeenskaplike wasgoed- en motorhuisruimte op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand sowel as naburige dorpe soos George, waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppiesee Stampgat 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang