Successfully reported

Stanford Hills Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Sharon W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Superb and would definitely recommend it to friends. We thoroughly enjoyed our stay in the quiet surroundings. The beds were super comfy and warm and we had a lovely meal and breakfast in the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Very enjoyable stay. Would highly recommend to others. Our stay was lovely. The cottage is bright, modern and well furnished and kitted out and in a great position. Lovely views. The beds were comfortable. We had a delicious and well-priced breakfast in the restaurant. The staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Onvergeetlik! Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilige, moderne en skoon verblyf vir 'n naweek weg! Ons verblyf was baie netjies en modern. Goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike naweek weg. Die omgewing is rustig, sonder om verlate te wees. Die uitsig kan vanaf die stoep geniet word, en daar is ook 'n kaggel in die eenheid. (Wenk vir die kaggel: bring 'n braaihandskoen, want die handvatsel word baie warm en kan jou hand brand!) Die badkamer is ruim en goed toegerus met 'n los stortkop bokant die bad, en ook in die stort. Die hele eenheid is toegerus met safety shutters. Die diens is puik by die ontvangs en restaurant, en dit is stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneleen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stil. Veilig. Netjies. Was baie aangenaam. Het die natuur geniet. Baie netjies binne en buite. Het die hot tub geniet. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Sal beslis weer kom. Baie lekker gebly. Baie netjies. Vriendelike diens. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Relaxing the soul. It is beautifully rustic and modern at the same time. The staff are extremely helpful and truly kind and made our stay the most relaxing and peaceful weekend possible. Will definitely be returning soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n baie lekker ervaring en die omgewing asemrowend. Dit was baie lekker, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beautiful and peaceful place, friendly and helpful staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanford Hills Estate, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95d3792171a9c962259e6ffa84309db02cbbd45564e7da021d1276d741175506f6c2f0cbabfc94b3d2d01c7b05892b6187d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 79 5 1 5 Stanford Hills Estate Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.426046825669 19.47538274107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang