Successfully reported
+30

Stanger Manor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Geranium Street, Kwadukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stanger Manor Guest House bied verblyf in 'n gastehuis in Kwadukuza (Stanger). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike oornagverblyf terwyl hulle op hul besoek aan hierdie dorp is.

Gaste het 'n keuse tussen 4 pragtig ingerigte slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied gaste toegang tot 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gedeelde eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan uitsigte oor die omliggende area vanaf die balkonne geniet en daar is braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Prince's Grant Gholflandgoed is ongeveer 12,8 km ver. Die gewilde vakansiebestemming, Ballito, is sowat 27,3 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tuck Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 6 Geranium Street, Kwadukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stanger Manor Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Geranium Street, Kwadukuza, 4450, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA356262dc7fc550d102f720620a94d44314502a6cb4cd6f6bffb4999da0f779fae0a97cdd5129668742c7adb96e4c4bbf3258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6 Geranium Street Kwadukuza 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.3210824 31.2789089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang