Successfully reported
+35

Star Holiday Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Upper Cambridge Street, Walmer Estate, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Star Holiday Apartments in Kaapstad is ontwerp met stedelike prag en gemeubileer volgens die hoogste standaarde.

Hierdie luukse woonstelblok met 3 verdiepings het villastylverblyf. Daar word 7 eenhede aangebied en die 2- en 3-slaapkamerwoonstelle het wonderlike uitsigte. Die woonstelle is goed gemeubileer en is ten volle selfsorg. DStv en gratis WiFi is standaardkenmerke asook lugversorging in al die woonstelle.

Hulle word gereeld gediens teen geen ekstra koste nie. Elke woonstel het sy eie veilige parkeerplek.

Binne stapafstand vanaf die Garden Court Hotel Eastern Boulevard in die City Bowl, en geniet asemrowende uitsigte. Tafelbaai-hawe en die V&A Waterfront is binne trefafstand, en die woonstelle is ook gerieflik vir die middestad, Wêreldbeker-sokkerstadion en die snelweë.

Die toegewyde en kundige gashere sal verheug wees om gaste van plaaslike inligting en 'n reeks dienste teen mededingende pryse te voorsien. Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum en die stad se sakekern is binne maklike toegang, wat die woonstelle besonder gewild maak onder werkende gaste. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 15 minute se reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

AYESHA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 58 Upper Cambridge Street, Walmer Estate, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink Star Holiday Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Upper Cambridge Street, Walmer Estate, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZWUzMjRjLWZjNmItNDhmYi1hMjczLTk1NDRhMTYyMDExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 58 Upper Cambridge Street Walmer Estate 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937000114042 18.446329046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang