Successfully reported

StarFish Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Suzanne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ontspannend! Heerlik gewees. Die kaggel in die kombuis maak dit 'n gesellige kuierplek! Goed ingerig, sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beautiful and peaceful. Beautiful home. Close to the harbour. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin G
1 nag
5.0
Aug 2025

Great stay. I used Starfish accommodation as an overnight stay on a motorcycle trip. The accommodation was clean, secure and ideally located to the harbour area with restaurants in walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Will definitely book again at Starfish accommodation. My stay was what you expect from a trip to Struisbaai in the heart of winter but still warm and cosy in the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Marinda is 'n baie vriendelike gasvrou. Baie sentraal en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gesellige kuierhuis. Baie mooi toegeruste huis met genoeg spasie. Ons het knus geslaap op sagte beddens en koffie, tee, suiker en melk en water was voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer daar gaan bly. Dit was 'n baie aangename paar dae. Baie vriendelike ontvangs. Alles wat jy mag nodig kry, was beskikbaar. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons het vir 3 aande gebly en dit was baie lekker gewees. Dit was baie lekker en veilig vir ons kinders asook ons hondjie kinders. Marinda en haar man is baie vriendelik en het ons met soveel gasvryheid verwelkom. Ons sal beslis weer StarFish boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Preetibye L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The house was clean and safe. What a beautiful place, so clean. We had a very good time in the house. Will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike diens, waarde vir geld. Marinda laat mens baie welkom voel. Ons het lekker gebly in Stuisbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad4c5ea928c92b587efc3ebd47b974aa96e08795a3a18fadec88b6bcaef12dfde350031187eefab6a0b03c29e253deceadc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 34 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803584392292 20.056352892725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang