Successfully reported
+32

Starfish Guesthouse

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 818 Troost street, Luderitz, Karas
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Starfish Guesthouse is sentraal geleë in Luderitz met lieflike see-uitsigte, en bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 eenhede, die 4-slaapplek Agate Beach en die 8-slaapplek Grossebucht. Albei eenhede is ingerig met dubbelbeddens en stapelbeddens, en het en suite-badkamers. Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in privaat sitkamers wat toegerus is met TV's met Netflix. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Albei die eenhede is privaat en het braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Neem asseblief kennis dat dele van die gastehuis en eenhede via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Starfish Guesthouse is stapafstand vanaf die middedorp, die hawe en 'n restaurant geleë. Luderitz het 'n verskeidenheid historiese geboue wat gaste kan besoek, asook Kolmanskop Spookdorp en Diaz Point. Gaste kan ook haaihokduik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 818 Troost street, Luderitz, Karas
  • Gaste dink Starfish Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 818 Troost street, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1z67IATC6Jta6u1xkC4Q4nyvM6bmhCeZ0XmozuJJ7CZ309rO7R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 818 Troost street Luderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6435162 15.1585753
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang