Starlight 17 A
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Point Road, Unit 1 Port Owen 2, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 045 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Starlight 17 A is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks reg op die oewer van die Bergrivier in Port Owen, Velddrif. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.
Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n slim-TV en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat patio met 'n etenstafel, 'n braai en 'n ongerepte uitsig oor die water geniet. 'n Gemeenskaplike swembad, direkte toegang tot die rivier en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Doendinge op die perseel sluit kanovaarte op die rivier, fietsry en visvang in. Plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilton Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Marina Point Road, Unit 1 Port Owen 2, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Starlight 17 A het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Point Road, Unit 1 Port Owen 2, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang