Successfully reported

Starry Nights Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Micahel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fine FINE

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n besonderse ervaring. Sal beslis weer kom kuier! Heerlik gebly in die rustige dorpie. Ons gasvrou het gevoel soos familie en het ons interessante inligting gegee oor Nieu-Betesda se mense en gebeure daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Besondere ondervinding in dié pragtige dorpie! Heerlik gekuier, skoon en netjies, hartlike ontvangs van ons gasvrou. Ons hoop om gou weer terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker, ook. Interessante boekwinkel (Dustcovers) raakgeloop. Baie lekker oornag slaapplek, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was heerlik met julle hier. Ons hoop om julle weer te sien. Mooi dag! Groete, Maryna

Kwartus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam en rustig. Skoot en netjies en oorgenoeg plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie! Was 'n fees om julle hier te hê. Geseënde dag! Groete, Maryna

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie vriendelik en gevoel soos huis. Baie gemaklik en goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie! Was 'n fees om julle hier te hê. Geseënde dag! Groete, Maryna

Danie V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklik. Sal my beslis weer sien. Was baie aangenaam. Vriendelike diens en skoon en ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was 'n fees om julle hier te hê. Mooi dag! Hoop om julle weer te sien. Groete, Maryna.

Maarten Michael M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lovely Nieu-Bethesda visit. Enjoyable visit with friendly hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Thank you for your lovely review! We enjoyed having you here. We look forward to seeing you again! Have a blessed day. Kind regards, Maryna

Petrus D
1 nag
5.0
Jan 2025

Ons was ses mense, lekker ruim, goed toegeruste plek met goeie beddens. Lekker plek om oor te bly en die interessante dorpie te verken. Maryna het ons hartlik ontvang, die kamers was netjies en skoon en baie ruim. Oulike dorp met vriendelike mense. Wonderlike sterre kyk! Alles goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit was heerlik om julle hier te ontvang! Geseënde dag. Groete, Maryna

Tanya S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Kon baie lekker ontspan en boeklees, voel soos 'n dorpie van 100 jaar terug. Baie lekker gebly, was rustig verby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maryna
Starry Nights Guesthouse
Baie dankie vir u mooi resensie! Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien. Mooi dag! Groete, Maryna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 206 Immelman Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15812a4758b1e922ac24a635b50857e17aee37f3ff8c0cd73290dddcae294310f4b5673e70a05f5e2cbf451a00c9e07e02ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 206 Immelman Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.86232452441 24.552066981615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang