Starry Nights Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Immelman Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Starry Nights Guesthouse is naby The Owl House Nieu-Bethesda en Stonefolk van Ongeluksloot geleë. Hierdie eenhede het baie geriewe wat perfek vir 'n romantiese toevlugsoord of 'n rustige vakansie is.
Gaste kan tussen 2 eenhede kies, naamlik die Great Karoo Cottage en die Tankwa Karoo Cottage. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenhede is oopplan en sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Bykomende geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe en buite-sitarea geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, bergfietsry en tannie Evelyne se restaurant en sop in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 206 Immelman Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Starry Nights Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Immelman Street, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang