Successfully reported

Stasiemeester

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sarina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike huis. Heerlik gebly. Gerieflike en goed-toegeruste huis met vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Chrissiesmeer - 'n juweel om te ontdek. Ons het lekker tuisgevoel en geslaap in die Stasiemeester, 'n huis met geskiedenis. Al die geriewe wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie rustig. Alles was skoon en netjies, WiFi het goed gewerk, sleutel was op die afgespreekte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie rustig en die Billiards Room restaurant maak die lekkerste pizzas in Suid A. Baie rustige dorpie en die beste, skape en varkies wat in die straat rondloop, skep 'n lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Moira L
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Perfect for our needs. We overnighted from Kruger Park to Durban. It was cold! There was load shedding, but the owner phoned us immediately to check on us. Unfortunately, this affects the water as there is a borehole. Neat and tidy with lovely little touches. Pretty little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lerina H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Alles wat mens nodig het. Ons het die verblyf bespreek vir 'n troue. Dit is naby genoeg aan die trouvenue en maklik om te vind. Die plekkie was soos bemark en het alles gehad wat mens kon nodig hê.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Die Stasiemeester het sy eie sjarme en bekoring. Die Stasiemeester is goed geleë in Chrissiesmeer. Die huis is oud maar netjies en die linne was van goeie gehalte, die kombuis is baie goed toegerus vir 6 mense. Goed voorsien ook vir koue dae. Die badkamers is nie 'en suite' nie wat dalk 'n probleem kan wees, en die badkamer met die stort is aan die klein kant, maar dit werk. Daar is geen kaste in die kamers nie, wel 'n driehoek haak waar klere kan gehang word, maar daar was nie hangers nie. Die kombuis is goed toegerus, selfs 'n wasmasjien en droër, maar ook aan die smal kant, so beweging is bietjie beperk vir meer as een persoon. Die Stasiemeester bied lekker verblyf vir kort oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Dit was heerlik. Dit was heerlik - en alles is daar wat nodig is. Maar die huis kort bietjie 'n goeie skoonmaak.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Riaan S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie mooi en rustige plek. Dit was baie lekker, dankie. En baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marjorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f81dc3bcb221502a54409fc96f548140a610fa91abb090c0b5bec4debb3b3fa5aaaad5bf98c6058d84bce88af4d692e2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 111 King Edward Street Chrissiesmeer 2332 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.282148667685 30.210185122602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang