Stasiemeester
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
- Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Stasiemeester is 'n knus selfsorghuis vir tot 6 mense in die dorpie Chrissiesmeer, en is net 'n kort entjie se stap van die middedorp af.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel (1 met 'n bad en die ander met 'n stort). Twee van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Braaigeriewe is agter die huis beskikbaar en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Chrissiesmeer word omring deur verskeie mere en panne wat elke jaar duisende flaminke lok, en die verskeie doendinge kan in die omgewing geniet word soos voëlkyk, swem, visvang, bergfietsry, voetslaan en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marjorie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
- Gaste dink Stasiemeester het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 King Edward Street, Chrissiesmeer, 2332, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang