Stay @ 11 Malherbe
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Malherbe Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ 11 Malherbe is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Robertson in die Wes-Kaap en bied gehalte, rustige verblyf in 'n dorp vol geskiedenis en goeie wyne.
Die oopplan-woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en linne word vir gaste se gerief voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n lieflike sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met Openview-kanale en 'n etenstafel vir 2.
Wi-Fi is beskikbaar indien vooraf gereël.
Daar is ook onderdakparkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 209
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Malherbe Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ 11 Malherbe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Malherbe Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang