Stay @ 3 Groenberg
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Groenberg Way, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay @ 3 Groenberg bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Durbanville en gaste word veilige parkeerplek sowel as 'n aparte en privaat ingang aangebied.
Dié oopplan-eenheid het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n dubbelbed, baie kasspasie en 'n badkamer met 'n rolstoelvriendelike stort, wasbak en toilet. 'n Stoel is ook in die stort beskikbaar.
Daar is bykomende gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het hul eie kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid is 3 km vanaf Durbanville Mediclinic en 6 km vanaf Cape Gate Mediclinic. Durbanville het baie winkelsentrums en restaurante, asook 'n wynroete met 12 wynplase insluitend Durbanville Hills, Meerdendal en Diemersdal. Groot Phesantekraal is om die draai. Durbanville is ook perfek geleë om Kaapstad te ervaar en is 30 minute vanaf Bloubergstrand, Paarl, Stellenbosch, Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Groenberg Way, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay @ 3 Groenberg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Groenberg Way, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang