Successfully reported

Stay @ 37

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bennie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lekke blyplek. Netjies en baie goed toegerus binne 'n veiligheidskompleks - ekstra bonus beslis die Air Fryer in kombuis - volle DStv pakket, lekker beskuit vir oggendkoffie - Eienaars is vriendelik en behulpsaam - beslis op my gunstelinglys vir Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Stay @ 37
Baie dankie vir jou terugvoer, Bennie. Dit was lekker om jou hier by ons te hê.

Magdel V
Lang verblyf
5.0
Okt 2023

This became my home away from home! Annette made me feel so welcome. The accommodation at Stay @ 37 was clean, spacious, and well-organized, even during loadshedding. I sometimes didn't even realize we were experiencing loadshedding. The small kitchen was thoughtfully stocked with utensils. I will definitely be back to stay when in Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Stay @ 37
Dit was lekker om jou te ontmoet en hier by ons te hê, Magdel!

Branko B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie vriendelik en hulpsaam. Lekker gebly. Ons het baie welkom en gesteund gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Stay @ 37
Dit was lekker om jou hier te hê, Branko. Ons hoop om jou weer te sien.

Frik E
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Ek kan Stay@37 beslis aanbeveel. Rustig, gemaklik, skoon, veilig, vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Stay @ 37
Hallo Frik, dit was lekker om jou te ontmoet. Ons hoop om jou weer te sien. Groete Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Virginia Street, Amberfield Glen, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5166b0ea72bef143843ea4d731d0133b59ad5c2b24aba13973b87a57d56a26cfe0988d031e641e9274df978ba1e7afc2de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 37 Virginia Street, Amberfield Glen Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.873040156093 28.128976064804
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang