Stay @ Andringa Walk
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Andringa Walk, Eikestad Mall, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 102 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stay @ Andringa Walk bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Stellenbosch, Wes-Kaap – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in die ruim privaat agterplaas met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet.
Veilige parkering en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 29
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 41 Andringa Walk, Eikestad Mall, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Andringa Walk, Eikestad Mall, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang