Successfully reported
+29

Stay @ Go Bela Bela

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Farm Roodepoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ Go Bela Bela is slegs 8 km buite Bela-Bela geleë. Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit Zwartkloof Natuurreservaat, Waterberg Zipline Adventures, Adventure with Elephants en Zebula Gholfbaan in.

Verblyf word gebied in 2 kamertipes. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang, waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Onderdakparkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nick V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie vriendelike gasheer. Is baie lekker verwelkom. Braai alles was reg vir die aand.
Mei 2025
Nick V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename plek. Het baie lekker gebly. Positiewe kritiek. Matras was nie lekker nie. Voel soos 'n waterbed. Andersins 'n baie aangename plek. Sal...
Sien meer
Apr 2025
Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Lekker leefarea en lekker groot. Kon lekker raas.
Mrt 2025
Juanita P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Was so lekker daar. Sal beslis weer daar bly!
Mrt 2025
Willem C
5.0
Uitstekend. Fantastiese verblyf. Skoon en netjies met alles wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Anton ken die area baie goed en sy aanbeveli...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R516, Farm Roodepoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Stay @ Go Bela Bela het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Farm Roodepoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec233b9b3bc06b05011cc127a5de19af64bbd9d084852f9bae68d58073e79c8fac9abe57b189e543ce9fb4461c524c0a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 R516 Farm Roodepoort 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.894728383864 28.221677541733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang