Successfully reported
+18

Stay @ Koeniesrivier

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Flora Farm, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay@Koeniesrivier is 'n knus kothuis op 'n pragtige plaas 13 km vanaf McGregor. Hierdie selfsorgkothuis is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie wat wil wegbreek en rus.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die kothuis het gratis WiFi.

Die toegeboude stoep het 'n sitarea en daar is 'n buitebraai en 'n houtvuurwarmbad waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsig waardeer. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dylan & Tahiyya W
Gesin met tieners
5.0
Amazing, relaxing. The cottage is absolutely beautiful and the decor is gorgeous. Love the big bathroom as well as the well-equipped ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Natasha M
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike kalm en lieflike plek. Pragtig, silwerskoon en diep rustig! Ongelooflike oulike plekkie, pragtige dekor - feels like home! Die warmwaterb...
Sien meer
Jun 2025
Odile H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en netjies! Baie netjiese en mooi verblyf in 'n pragtige en rustige omgewing.
Mei 2025
Liza M
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing two days in a beautiful place. A very peaceful stay! The cottage is beautiful with all the amenities needed. Decor is tas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Talitha H
Saam met vriende
5.0
Wonderlike wegbreekplekkie. Ons het heerlik ontspan in 'n pragtige huisie! Kan vir seker aanbeveel!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Onverwacht Flora Farm, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Koeniesrivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Flora Farm, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67cb19ddba1b7204be1f8247e2de0f1d605e58f7fb8553b0c8e7f8e199f41cb81c3e65e9e6c65c09917e51c98cbecf71f6c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Onverwacht Flora Farm Koeniesrivier 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.975422531682 19.733695685864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang